top of page

KYLA & JACO
The Wedding
ONS GAAN TROUE HOU!
vier saam
Vrydag, 14 Maart 2025
by
VENUE NOUVEAU | PRETORIA
ONS TROUDAG
KLEREDRAG
All-black attire
Dames: Formeel
Mans: Black-tie
KROEG
Kontantkroeg met kaart fasiliteite.
SEREMONIE
Begin stiptelik
15:00
arriveer asseblief vanaf 14:30.
Die partytjie sal 23:00 tot 'n einde kom.


TROU VENUE
VENUE NOUVEAU
PRETORIA
19/351 Plot, Zwavelpoort, East, Zwavelpoort St, Pretoria
vind Venue Nouveau op Google Maps
VERBLYF OPSIES
venue
verblyf
GESKENK IDEES
Die grootste en belangrikste geskenk waarvoor ons op ons spesiale dag kan vra is julle elkeen se teenwoordigheid om die dag saam met ons te vier! Indien julle wel vir ons 'n trougeskenk wil gee, sal ons 'n finansiële bydrae baie waardeer om te help om aan ons toekoms te kan bou. Ons is net bowenal so dankbaar om op ons spesiale dag met ons geliefdes omring te word.
BANKBESONDERHEDE
Jacobus J van Zyl
FNB
Rekening nommer: 6301XXXX
Takkode: 250XXX

gift
METGESEL
Slegs per uitnodiging.
KINDERS
Alhoewel ons vir al die kinders verskriklik lief is en daarvan hou om hulle te sien speel en lag, is hierdie aand slegs vir volwassenes.
FOTO'S / VIDEO'S GEDURENDE DIE SEREMONIE
Om die atmosfeer intiem te hou versoek ons vriendelik dat gaste hulle daarvan weerhou om hulle selfone of ander elektroniese toestelle tydens die seremonie te gebruik, maar neem gerus die spesiale oomblikke tydens die onthaal vas!

RSVP
RSVP TEEN 31.12.24
photos




















bottom of page