
&
LOUISE
DAVID
Ons gaan troue hou!
vier saam
SATERDAG 30 SEPTEMBER 2023
by
LOMBARDINI GAME FARM, JEFFREYSBAAI

ONS STORIE
Louise en David het 6 jaar terug by die werk ontmoet in Stellenbosch. Louise se parfuum het David se belangstelling geprikkel nog voordat hy haar vir die eerste keer gesien het. Lang storie kort, baie lekker kos en wyn, vele 'roadtrips' en 'n emigrasie later is ons uiteindelik by ons groot dag!
ONS TROUDAG
KLEREDRAG
deftig
-
soliede kleure
geen prints asseblief
KONTANT KROEG
kaart fasiliteite beskikbaar
SEREMONIE
begin stiptelik
15:30
arriveer asseblief vanaf 15:00
GESKENK IDEES
Julle teenwoordigheid bly ons grootste geskenk en ons is dankbaar vir elkeen wat die moeite gedoen het om die dag met ons te deel. Indien jy graag 'n geskenk wil gee, sal 'n kontant bydrae, geskenkbewys of iets op ons 'registry' baie handig te pas kom met die opsit van ons huisie in Londen.
BANK BESONDERHEDE
L du Plessis
Absa Tjek
Rekeningnommer: 4080191491
Takkode: 632005
GESKENK REGISTERS
TROU VENUE
LOMBARDINI GAME FARM
SEEKOEI RIVER VALLEY
JEFFREYS BAY
Daar is 'n gedeelte wat grondpad is, so werk 'n bietjie ekstra tyd in jou reisbeplanning vir dié stadige deel.

VERBLYF
Paradise Beach Verblyf Opsies
Airbnb opsies
Lombardini Game Farm - verblyf op die plaas is beperk. Kontak asseblief vir Louise so gou moontlik as jy belangstel om op die plaas te bly vir die naweek.
VERVOER
Wees eerder veilig en bespreek 'n taxi vir die rit huistoe na die groot partytjie.
Jbay Cabs: 083 611 1003
Ilifa Lethu Shuttles - Renier: 069 165 8697
John du Preez: 081 729 4275
St Francis Bay Shuttle Taxi: 071 810 0240

LAASTE TOTSIENS
SONDAG 1 OKTOBER 2023
Vir die wat nog 'n laaste totsiens wil sê voor David en Louise vertrek op 'Minimoon' en daarna terug Londen toe, ontmoet ons vir biere en brunch Sondagoggend in St Francisbaai.
DUI ASSEBLIEF TEENWOORDIGHEID AAN BY RSVP
