
COR & BEULAH
ONS GAAN TROUE HOU!
vier saam
SATERDAG 23 MAART 2024
by
THE VALE KAROO FARM,
BEAUFORT-WES
KLEREDRAG
KONTANT KROEG
SEREMONIE
semi-formeel
GEEN kaart fasiliteite beskikbaar
begin stiptelik
16:00
arriveer asseblief vanaf 15:30
ORDE VAN DIE DAG

GESKENK IDEES
Julle teenwoordigheid bly ons grootste geskenk!
Daar sal 'n geskenk tafel en 'n Posbus wees.
Bank besonderhede:
Beulah van den Heever
FNB Savings
Rek number: 63046966842
KINDERS EN METGESELLE
Slegs per uitnodiging.


TROU VENUE
THE VALE KAROO FARM
BEAUFORT-WES
GPS koördinate: 32° 11.2667' S 22° 52.1405' E
vind The Vale Karoo Farm op Google Maps

VERBLYF
Mango's Guest House
Wagon Wheel Guest House
Beaufort Manor Country Lodge
The Merino Guest House
Matoppo Inn Guest House
Die Herehuis Guesthouse
VERVOER
Kontak gerus vir Johan Pienaar Motors:
023 880 0311 / 072 225 9812
VRYDAGAAND BRAAI
Ons sal graag die naweek op n gesellige noot wil afskop!
Kom kuier saam:
Vrydag 22 Maart 2024
18:00 - 21:00
Aandete, ys en glase sal voorsien word.
Bring asb eie drinkgoed en 'n kampstoel. Koeler bokse is baie welkom.

RSVP ASSEBLIEF TEEN 30.12.2023

ONS STORIE
Beulah en Cor se jonger sussie (Charlotta) is baie goeie vriendinne. Charlotta het al van dag een af geweet sy moet vir Beulah en Cor aan mekaar voorstel, maar Beulah wou niks weet nie. Eers toe Beulah vir Cor by Patria manskoshuis se 'formal' in 2019 raaksien, sonder die wete dat dit Charlotta se broer is, het Beulah twee keer begin dink. Beulah het die aand na die formal vir haar kamermaat, Celine gesê "Ek het vanaand my trouman ontmoet!"
'n Paar maande daarna kuier die twee mekaar raak op die Joolplaas (een van Charlotta se slim planne) en Cor vra vir Beulah om saam met hom na die Botma's se troue toe te gaan. Beulah sê "dit was die lekkerste troue nog, maar wat dit toe beter maak is daar soen Cor my in die middel van die dansvloer." Cor het nie op hom laat wag nie en vra toe vir Beulah om sy meisie te wees op die 1ste Mei 2020. God was teenwoordig en die liefde het geblom.
Met baie deursettingsvermoë kon Cor pappa Melt oortuig om sy dogter af te staan en nou staan die twee op trou. Dankie Jesus!
STROOIMEISIES

JANA SCHOLTZ
strooimeisie

strooimeisie
ANELIA DU PLESSIS

strooimeisie
CHARLOTTA LOGGENBERG

strooimeisie
KARA CLOETE
STROOIJONKERS

MARTHINUS VAN DEN HEEVER
strooijonker

CORJAN MULLER
strooijonker

strooijonker
FAAN NEL

strooijonker
JOE VAN HUYSSTEEN

strooijonker
JANUS SWANEPOEL

strooijonker