top of page

WESLEY & LENÉ
The Wedding
ONS GAAN TROUE HOU!
vier saam
Saterdag, 6 April 2024
by
KLEINEVALLEIJ ESTATE | WELLINGTON
ONS TROUDAG
KLEREDRAG
Semi-formeel
Geen tekkies, plakkies, jeans of kortbroeke
KROEG
kontantkroeg
SEREMONIE
begin stiptelik
15:15
arriveer asseblief vanaf 15:00


GESKENK IDEES
Julle teenwoordigheid is reeds vir ons 'n groot voorreg, maar 'n geldjie in die sak is beter as 'n geskenkie op die rak.
BANK BESONDERHEDE
Investec Bank
L Oberholster
Rek nr: 10012151565
Takkode: 580105
gift
TROU VENUE
KLEINEVALLEIJ LANDGOED
R301, BAINSKLOOF RD, WELLINGTON
vind Kleinevalleij op Google Maps
RIGTINGAANWYSINGS:
Ry verby Bovlei Kelder op die R301,
dan verby Sunfield home.
Die venue sal dan aan die linkerkant wees.
KINDERS EN METGESELLE
slegs per uitnodiging

venue
VERBLYF OPSIES
5 Mountains Lodge
500 m | 2 minute se ry
Diemersfontein Country Estate
7,2 km | 12 minute se ry
Nabygelegen
3,2 km | 7 minute se ry

RSVP
RSVP TEEN 03.03.24
photos















bottom of page