

ONS GAAN TROUE HOU!
VIER SAAM
op
Vrydag 25 Julie 2025
by
African Relish,
Prince Albert, Wes-Kaap

DIE TROUDAG
KLEREDRAG
Semi-formeel
SEREMONIE BEGIN
13:00
Alle gaste ontmoet by African Relish om 12:00.
Bussies neem alle gaste na die Swartbergpas vir die seremonie
KROEG
Kontant kroeg
Kaart fasiliteite

VERLOOP VAN DIE DAG
seremonie
canapés
onthaal
feesviering
13:00
15:00
17:00
19:00
GESKENK IDEES
Die grootste geskenk vir ons spesiale dag is om dit saam met julle te vier, maar as julle iets wil bydra om ons plekkie huis te maak sal ons dit baie waardeer.
BANK BESONDERHEDE
Francois Meiring
FNB
Rekening nr: 6280XXXXX
Takkode: 250655

DIE VENUE
AFRICAN RELISH,
PRINCE ALBERT
vind die venue op Google Maps
Onthou asb ons seremonie is buite in die Swartbergpas en die terrein is ongelyk, kies gemaklike skoene en bring iets warms om aan te trek. Die bussies vertrek reeds om 12:00 vanaf ons venue, African Relish. Gaan asb badkamer toe voor julle opklim, aangesien daar geen badkamers in die berg is nie.


VERBLYF
023 5411 332
082 307 1581
064 609 7954
072 380 4303
082 377 2052
082 833 0407
083 383 2591
082 438 4650
PLAASLIKE AKTIWITEITE
The Green Prince Gin Bar @ Swartberg Hotel
Prince Albert Markie (Elke Saterdag van 8:00-12:00, langs die Fransie Pienaar Museum)

KINDERS EN METGESELLE
Slegs per uitnodiging
ONS STORIE
Dit was ’n koue troue in Mei 2021 waar ons twee ontmoet het. Sommer vroeg het ons mekaar raakgesien en mekaar gesoek sonder dat ons geweet het - ons soek mekaar…
Erens die aand stap ek en Francois verby mekaar en ek hoor “Was jy in Outeniqua gewees?” (Ek was nie vir die wat wonder.) So kuier ons later bietjie saam en dit was dit…ek het dadelik na die troue my ma vertel dat ek DIE MOOISTE MAN OOIT by die troue gesien het, maar ek het gedink dis natuurlik weer een van daai “good ones that got away”. Plus Pretoria en Porterville was bietjie ver van mekaar af.
Ek het al my vriende vertel van die meisie saam met wie ek by die troue gekuier het, aan wie ek nie kon ophou dink nie. Ek kon nie glo ek het my kans gemis om mekaar beter te leer ken nie, en dat ek haar seker nooit weer gaan sien nie.
So gaan twee jaar verby en ons begin weer gesels. Hierdie keer was ons nóg verder van mekaar en nou in verskillende lande, een is in Spanje en een in Oman! Na ’n jaar van Whatsapps en 4 ure se tydsverskil tussen ons twee is ons albei weer in Suid-Afrika en besluit ons om ’n plan te maak om mekaar te sien.
Francois nooi my saam met sy familie Kruger toe vir ń week. Ek het ingestem, maar die voorwaarde was Francois moes eers kom kuier in Porterville.
So vlieg ek af om vir Elsa te gaan kuier. Ek ry by hulle plaas in en skielik is ek vreeslik op my senuwees (dis mos net ń kuier). Min het Francois hier geweet dat ek net so op my senuwees was…so dat ek my amper weer voorgestel het! Ons groet en sy maak ń opmerking dat ons “mos” al mekaar gesien het, ek het gedink dis vreeslik snaaks. Dit was een van die gemaklikste en lekkerste naweke.
Die wildtuin kuier wat oorspronklik ń week sou wees, verander in twee van die beste weke saam. Ons kon net nie genoeg van mekaar kry nie. Na Elsa in Pretoria gekuier het, het ons gevoel dis nog te kort. Francois besluit om weer vir twee weke in die Kaap te gaan kuier en so is ons vir ń maand bymekaar. Dit was onwerklik dat ek weer so ver weg van haar af moes wees. Die oggend by die lughawe op pad terug Oman toe, begin ek al beplan aan ń ring, want hierdie vrou gaan ek trou.
Ons twee sê altyd dat ons vir mekaar bekend gevoel het en dit voel werklik of ons mekaar al jare ken. Daar is ’n soort rustigheid tussen ons. Ons storie vol mooi het ons weer kom wys dat dinge gebeur wanneer die tyd reg is, God se tyd.
GEVOLG
BELINDA
RICHTER
MAID OF HONOR
Sussie van Bruid
CHANIQUE WENTZEL
STROOIMEISIE
Sussie van Bruidegom
KAYLA
RABIE
STROOIMEISIE
Meisie van Best Man
RUBEN
MEIRING
BEST MAN
Broer van Bruidegom
RICHARD
GERNTHOLTS
STROOIJONKER
Beste vriend van Bruidegom
NAAS
VAN ROOYEN
STROOIJONKER
Beste vriend van skool dae af
CRONJE
WENTZEL
STROOIJONKER
Bruidegom se swaer
JOSEPH
RICHTER
PA VAN BRUID
KAREN
RICHTER
MA VAN BRUID
ANTON
MEIRING
PA VAN BRUIDEGOM
KAREN
MEIRING
MA VAN BRUIDEGOM
