top of page

Ruhan Marelie
&
The Wedding
Ons nooi jou hartlik uit om te deel in die huweliksbevestiging van
RUHAN CLAASSEN
&
MARELIE TERBLANCHE
Die Troue
sal op
9 Desember 2023
plaasvind by
KLEINEVALLEIJ LANDGOED,
WELLINGTON
om
15:00 vir 15:30


Die Venue
KLEINEVALLEIJ LANDGOED
R301, BAINSKLOOF RD, WELLINGTON
​
vind Kleinevalleij op Google Maps
RIGTINGAANWYSINGS:
​
Ry verby Bovlei Kelder op die R301,
dan verby Sunfield home.
​
Die venue sal dan aan die linkerkant wees.
​
Die Details
SEREMONIE
sal 15:30 begin
arriveer asb vanaf
15:00
KROEG
Kontantkroeg met kaartfasiliteite.
DRAGKODE
Semi-formeel
Mans: Knopieshemp en chino langbroek
Dames: Die mooiste rok in jou kas


GESKENK IDEES
Jou teenwoordigheid by ons troue is ons grootste geskenk. Alhoewel, indien jy ons wil seën met ’n geskenk, sal ’n geldjie in die sak, beter wees as ’n geskenkie op die rak.
BANK BESONDERHEDE
RT Claassen
Capitec Savings
Rek no: 131 874 7455
Takkode: 470010

RSVP
RSVP ASB TEEN
30 September 2023
No events at the moment
METGESEL SLEGS PER UITNODIGING
GEEN KINDERS ASB
Colossians 3:14
Love binds us together in perfect unity.
Baie liefde
Ruhan & Marelie
bottom of page